Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Listen to the last episode:

Previous episodes

  • 1970 - Verheerliking, aankondiging van sy dood; belangrikheid van navolging (Lukas 9:28-62) 
    Tue, 24 May 2022 - 0h
  • 1969 - Petrus se belydenis; volgelingskap (Lukas 9:1-27) 
    Mon, 23 May 2022 - 0h
  • 1968 - 'n Storm; 'n besetene; 'n genesingswonder (Lukas 8:22-56) 
    Fri, 20 May 2022 - 0h
  • 1967 - Simon; 'n prostituut; gelykenis v.d. saaier (Lukas 7:36-8:21) 
    Thu, 19 May 2022 - 0h
  • 1966 - Genesing van slaaf; opwekking van 'n seun; Johannes die Doper se twyfel (Lukas 7:1-35) 
    Wed, 18 May 2022 - 0h
Show more episodes

More UK %(religion & spirituality)s podcasts

More international religion & spirituality podcasts

Choose podcast genre