This Much I Know
Selwyn Milborrow
Looking at life through the verbal lenses of people (writers, artists, academics, educators, entertainers, politicians, journalists and celebrities). Podcaster, Selwyn Milborrow is the founder of MasterClass Writers, the home of creative talks about writing and publishing. The office is based in Nelson Mandela Bay, South Africa. Members are from SA, US, UK & France.
Categories: Arts
Listen to the last episode:
gedig vir pa
(vir Eustace Milborrow)
pa is in livingstone hospitaal opgeneem
afgetakel, afgeknou en uitgeteer
net ‘n versteende skadu van sy glorie
ons is reisigers saamgepak in hysbakke
sommige draai links na die vrouesaal
en ons regs na pa in die manssaal
pa word begroet deur geliefdes met kosblikke
en bemoedig deur besoekers met bybels
maar pa wil niks hoor nie
hy wil net huis toe kom
maar daar's so baie vrae wat pla –
hoe ver het dit versprei
wanneer gaan die dokter kom
wanneer gaan die behandeling begin
en toe…
pynlik en presies skandeer die masjien
die diagnose is koud en naak soos been
en skadu’s strek van hoek tot kant
en doodspraatjies hang hamerswaar
pa is die volgende dag huis toe –
vreemd dat hy ons juis verlaat
toe ‘n sinkende son die aarde
genadiglik met ‘n doodskleur laat
op pad huis toe hoor ek pa se stem
en vra hoe ry ons dan nou sonder hom
ek draai om maar sien niemand en niks
en besef pa het sy stem agtergelaat
met sy laaste huis toe ry
na ‘n ander land
© Selwyn Milborrow, 2021
Previous episodes
-
30 - gedig vir pa (vir Eustace Milborrow) Sun, 30 May 2021
-
29 - gedicht voor veerle, els, en anne-sophie Sun, 30 May 2021
-
28 - Afrikaans poem "vir breyten" Wed, 26 May 2021
-
27 - Poet Rozetta Whitting reminisces about Christmas time Wed, 23 Dec 2020
-
26 - Exiled poet Arthur Nortje remembered 50 years on by Selwyn Milborrow Sat, 12 Dec 2020
-
25 - Love at first fight - a poem by Chantal Sam Moodaley Tue, 08 Dec 2020
-
24 - Child of Africa - a poem Fri, 27 Nov 2020
-
23 - The fear of writing and a free-writing exercise Sun, 22 Nov 2020
-
22 - Poem 'A love so beautiful' by Selwyn Milborrow Thu, 22 Oct 2020
-
21 - Selwyn Milborrow interviews Dr. Ruth Connelly about vision boards Thu, 15 Oct 2020
-
20 - Give yourself permission to be creative - SELWYN MILBORROW Mon, 14 Sep 2020
-
19 - A Virus Called Racism Fri, 12 Jun 2020
-
18 - Onderhoud met Susan Tiervlei (Deel 2) Mon, 08 Jun 2020
-
17 - Onderhoud met Susan Tiervlei (Deel 1) Mon, 08 Jun 2020
-
16 - Afrikaanse Gedig Deur Bernie Burrell Mon, 08 Jun 2020
-
15 - This Much I Know About Racism (R.I.P. George Floyd) Mon, 08 Jun 2020
-
14 - Romantic poetry in Dutch, Afrikaans and English Fri, 05 Jun 2020
-
13 - Beste Afrikaanse gedigte van Selwyn Milborrow Fri, 05 Jun 2020
-
12 - Poem: A woman's fight Thu, 04 Jun 2020
-
11 - Poem: Two letters from Syria Thu, 04 Jun 2020
-
10 - Poem: This is America Thu, 04 Jun 2020
-
9 - Poem: SS Mendi Thu, 04 Jun 2020
-
8 - Poem: Marikana Miners' Massacre Thu, 04 Jun 2020
-
7 - Rozetta Whitting interviews a stroke survivor Wed, 03 Jun 2020
-
6 - Seven reasons why you need to write a book Wed, 03 Jun 2020
-
5 - Rozetta Whitting talks about her Down Syndrome son Mon, 01 Jun 2020
-
4 - Self-limiting belief - I don't have time Mon, 01 Jun 2020
-
3 - Interview with poet Don Beukes in France Thu, 28 May 2020
-
2 - Poems about protests and war that impacted South Africans Thu, 28 May 2020
-
1 - Selwyn Milborrow talks about how aspiring writers tend to have self-limiting beliefs Thu, 28 May 2020